Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Malmesbury, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
25 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Botswana; Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek hou nie van myself beskryf nie, geen stuk wat ek skryf gaan ooit 100% ek wees nie.Dit gesê: Ek is n goeie luisteraar, kan oor meeste onderwerpe gesels, is eerlik en sonder nonsies en nukke.
Ek het tot dusvêr my lewe aan boerdery en familie gewy en soek nou meer, of eintlik al lankal meer. Ek geniet die veld en diere, doen gereeld staproetes vandat ek by intensiewe boerdery betrokke is en nie meer in veld werk nie. Andersins lees ek graag of kyk n series as ek saans wil rustig wees.Hou van skep met my hande en verstand.
Haat draf. Sal heeldag stap en dit geniet en as dit dringend is hardloop. As dit nie dringend genoeg is vir hardloop nie is stap vinnig genoeg.
Wye musieksmaak.Van klassiek tot EDM en enkele liedjies van alles tussenin. Baie moderne country deesdae.
Lewensuitkyk :
Lewe sonder geloof is sinneloos. Ek vind my plesier in die klein dingetjies van die lewe , probeer my nie bekommer oor goed wat ek nie kan verander nie en bly aan die gang.
Sy Ideale Pasmaat
Ek het lank genoeg geswerf soos n wilde donkie. Ek is op soek na iemand om die klein dingetjies van elke dag te deel . . ..Ek sien so baie goed raak wat beter sou wees saam met iemand. Iemand om my uit te daag maar ook te aanvaar. Iemand om by rustig te raak wat my ook opgewonde maak.Moeilik om in woorde te sit.
Wat Sy Vriende Sê
LeRoux71 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
LeRoux71 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.