Potsonderdeksel48

72 – Pretoria (Villeria), Gauteng, Suid-Afrika

Kreatief skep elke dag iets anders

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Villeria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Centurion; Cullinan; Pretoria; Midrand; Sandton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander
Inkomste:
Solvent; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is saggeaard kunstig, kreatief,intillegent en hou van plante en diere en al die mooi dinge in die lewe.Ek besit my eie florerende besigheid en sal graag iemand deel daarvan wil maak .Ek hou daarvan om kwekerye en kunsmarkte te besoek.Ek is nie baie spraaksaam nie en geniet dit om tyd in die natuur deur te bring. Vir my ouderdom is ek nog baie gesond en aktief betrokke in my besigheid.Ek het ook baie stokperdjies beoefen van pottebakkery tot smeeysterwerk om ń paar te noem en het ń wye belangstelling in alles interresant Ek het ook ń omvattende persoonlike biblioteek waaruit ek baie inspirasie uit geput het oor die jare google het toe nie bestaan nie.Foto sal ek verskaf as dit nodig is. Leer my eers ken en dan kan ons verder oor al die ander dinge in die lewe praat.Ek word beskou as eksentriek wat dit ookal beteken en glo almal het sy plekkie in die son.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet saggeaard , kreatief
kunstig wees hou van plante en dier hou van tuinmaak kook lees en ń intelligente gesprek kan voer, eerlik en liefdevol wees.Sy moet ń plat op die aarde soort van persoon en nie aanstellerig wees nie.Sy moet ook my belangstellinge respekteer soos ek vir hare.Asb nie fotoshop fotos nie en die soeke na ń maat moet van beidekante kom en die aanvoer werk nie net van een kant af nie.Eerlikheid is ook baie belangrik.

Wat Sy Vriende SÍ

Potsonderdeksel48 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Buite beheer
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Kunsflieks; Oorlog; Riller; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Boks; Jag; Kampering; Stap; Stoei
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters