SoekeboerSoekeboer

Soekeboer

59 – Jeffreysbaai (Jeffreys Bay), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Soekeboer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Jeffreysbaai (Jeffreys Bay), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Bul
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Afgetree; Eie Onderneming; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Maklik om oor die weg mee te kom. Aanpasbaar, vriendelik, verdraagsaam, nederig, sagmoedig, eerlik en geduldig. Natuur en diere liefhebber. Hou van konfyt kook, vrugte en groente inmaak, bak en het sommer 'n paar ander talente ook.

Haar Ideale Pasmaat

As hy 'n boer is dan is hy my nommer 1. Hy moet ook 'n diere liefhebber wees soos ek. Hy moet opreg, eerlik, vriendelik, saggeaard, humoristies, liefdevol en hardwerkend wees. Hy moet energiek en avontuurlustig wees. Hy moet 'n vrou kan waardeer en respekteer. As hy kan kos maak is dit 'n absolute bonus. Hy moet my aanvaar net soos ek is.

Wat Haar Vriende S

Elize Oosthuizen vertel...

Annamarie is a very honest person. One of a kind and a real friend in deed and in need. She is a real sweetheart!! She will be an asset to to the right person.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Westerse
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Stap
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie