StywedrukkieStywedrukkie

Stywedrukkie

30 – Mosselbaai (Riversdal), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Wie nie waag nie wen nie...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 04 Februarie 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Riversdal), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n Jesus kind en geniet lekker lag. Gebore plaas meisie.. Eenmaal n kaalvoet kind altyd n kaalvoet kind. Eerlikheid en opregtheid is vir my belangrik. Ek geniet n braaivleis vuurtjie en tyd saam met vriende. Eks n regte storie boek romantic en glo in 2de kanse. Wardeer die klein goedjies in die lewe.. Wanneer ek lag lag ek lekker..wanneer ek lief het het ek diep lief.
Ek hoop om my lewens reis saam met iemand te kan deel wat net so lief is vir Jesus soos ek, Hys die begin en die einde.

Haar Ideale Pasmaat

Vir my nommer 1 n Jesus kind...sag, vriendelik met n mooi opregte hart. Lief vir mense.

Moet lief wees vir kinders. Hou van lekker lag en n goeie sin vir humor he.

Hou van fisiese aanraking en naby wees.

Goeie komminukasie en respek is belangrik

Oneerlikheid en gebrek aan komminukasie is die grootste gevaar in n verhouding.

Wat Haar Vriende S

Stywedrukkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Stywedrukkie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.