Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Middelburg mpumalanga), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
155cm (5' 1.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 92 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Hi ek sien myself as n vriendelike saggeaarde vrou wat ernstig is oor my Godsdiens en om n goeie maat vir iemand te wees. Wil vir n verandering die belangrikste persoon in iemand se lewe wees. Iemand wat nie sy werk vriende of familie bo my kies nie. Wil bietjie reis en ons mooi land sien. Hou van stap kamp en lekker braai. Belangrike eienskappe wat my pasmaat moet he is n Christen wees en eerlikheid met mekaar. Lief wees vir my.
Haar Ideale Pasmaat
Eerstens moet hy n Christen wees en trots wees op homself. Eerlik wees oor wie en wat hy is . Beslis geen dronklappe nie. Iemand wat die lewe kan geniet en nie alles heeltyd wil ontleed nie. Vrolik geaardheid.
Wat Haar Vriende Sê
Babbelbekkie03 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Babbelbekkie03 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.