Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
63 - 83 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 191cm (6' 3.2") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Toegewyde Christen vrou met morele waardes
Lief vir die mooi in die lewe.Hou daarvan om alles saam te doen en geniet met die man in my lewe
Will ook graag weer n Christen man ontmoet wat weet hoe om n goeie vrou te waardeer.
Ek is n baie liefdevolle en romantiese mens met my liefling aan my sy. Natuur mens.Baie lief vir diere kamp rond reis stap .Mooi musiek veral van die sestig jare.Blomme bekoor my en God se skepping.
Ek het n huppel in my stap en in my hart lewe ek en wag vir jou
.
Haar Ideale Pasmaat
My manlief is my hart my lewe my bestaan
Ek will lag en lewe saam met jou stap deur die mooi van die lewe.Ons saam het n lied in ons harte wat ons saam sing.Wildtuin en natuur en diere bekoor ons
Reis saam en gelukkig om God se mooi te aanskou
Hy is lief vir Sy Skepper en waardeer elke dag se samesyn.Ons bewonder nog saam die maan en sterre
Elke dag se sonsondergang sal sy bekoring he
Ons gaan stap ure op die seesand en bou elke dag n lugkasteel.Lewe kort ....waar kruip jy weg?
Wat Haar Vriende Sê
Skeerbekkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Draf / Hardloop; Kampering; Stap; Staptogte; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |