Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ietwat van n *free-spirt*...volg nie almal soos n Bedwelmde skaap agterna nie. Lol
Beslis baie Kreatief en leef myself uit in die huis! Geniet kook en interior design. Al het ek n Kwalifikasie sien ek myself nie as hierdie Kompeterende Beroepsvrou nie, eerder tuis waar ek n ander Bydrae kan maak.
Goedversorgd, Stylvol,Georganiseerd en BAIE netjies...(hou van als op hul plek)
Altyd oop vir n opwindende iets...sommer op die ingewing van die oomblik!!!!!
Liefdevol en Plaas altyd die Man wat in my Hart is eerste.
Ek lê eerder buite onder sterre en drink n glas wyn saam met jou...as wat ons pub toe gaan...ek is nie persoon vir baie groot groepe mense nie.
Vir my is *LIEFDE* net nog n woord...Totdat die regte persoon BETEKENIS gee daaraan!
Haar Ideale Pasmaat
Iemand besonders....soos die Hondehaar op my swart broek....moeilik om te Ignoreer...en Onmoontlik om af te skud...i!Lol
(Indien jy die Regte een is)
n Man wat al sy Merk gemaak het in die lewe! Nie net iemand wat net hoenders oppas nie...iemand wat Intelektueel n gesprek kan voer.
*Nederig, Oulik, Intelligent en n Skerp sin vir humor hê. As jy ook Geduld met my het.....fantasties!!!
n Persoon wat nie oordeel nie...ons almal het al n pad gestap....my lewe kan in een sin beskryf word.."Dit het nie verloop soos beplan nie"...en ek is okay daarmee....jy moet ook wees.
* n Sagte hart hê, maar tog n Man is met Ruggraat!.....
*Netjies op jouself en jou blyplek!
*Jy moet nog Lus wees vir die Lewe..... Nuwe Avontuur wil aanpak...n Tikkie impulsief maak dinge "saam doen" onvergeetlik!
Wat Haar Vriende Sê
Pippie_Lang_Kous het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Meditering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van hulle goedgaar ;) |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |