Blommekind1995Blommekind1995

Blommekind1995

25 – Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

*Hierdie blom is reg om haar boerseun te ontmoet*

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n spontane lewenslustige mens wat daarvan hou om te lag. Boerenooi by hart. Ek is mal oor die natuur, en natuurlik my boeremusiek. Soms raak ek verdiep in n storieboek dan kan hoor en sien vergaan, maar ek eindig dit altyd met n groot glimlag op my gesig.
Ek het n passie vir die Here en leef elke dag sodat mense Sy lig in my sal sien skyn

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat saam my die Here sal dien. Iemand wat saam my sal lag en grappies maak en defnitief nie sal skaam wees om my gereeld te vra om te dans nie
Iemand wat my sal bystaan in goed en sleg (ek sal natuurlik dieselfde doen). Ek soek nie net n lewensmaat nie, ek soek n beste vriend
Iemand saam met wie ek die bitter en die zoet van die lewe kan deel

Wat Haar Vriende S

Blommekind1995 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Jag; Rugby; Snoeker
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie