Grotman101Grotman101
3

Grotman101

60 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Belowe om nie extra issues in jou lewe in te bring nie!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Lewe is te kort om nie elke oomblik te geniet nie...verkieslik saam iemand wat dit ook geniet en nie gekompliseerd is nie! Wat jy sien is nie wat jy kry nie, jy kry baie meer!! Klim nie berge uit nie en ry nie die aarde plat op my fiets nie maar is nie onaktief nie. Belowe om jou lewe interessant te maak. As jy iemand is wat nie bang is om te waag nie boodskap my en kom ons kyk wat gebeur.

Sy Ideale Pasmaat

Natuurlik mooi, lekker ruik, mooi hande, avontuurlustig, selfstandig, intelligent, hou van die natuur, reis, kamp, eie mening hê, kan lekker lag en partykeer net rustig ook wees.

Wat Sy Vriende Sê

Grotman101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
34 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Net borshare
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Biljart Snoeker; Gholf; Jag; Kampering; Muurbal; Skaak; Skietsport; Stap; Staptogte; Visvang; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Indies; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom