Jakes_27Jakes_27
6

Jakes_27

51 – Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika

Surrogaat pa op soek na lewensmaat - soek n nuwe life journey

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Fun mens en hou van sosiaal wees
Intelligent
Kan compromise
Aantreklik
Laat ruimte vir groei
Wetenskaplik
Hou van DIY
Hou van reis
Kunstig - doen loodglas, mosaïek en metaalwerk
Hou van tuinwerk
Hou van kreatief wees
Hou van reis en outdoors
Hou van gesond leef - work life balance
Hou van hardloop en gym
Soms n flirt as ek wyn drink ... lol!
Optimistiese uitkyk op die lewe
Definitief nie n quitter nie!!
Hou definitief nie van cheaters en mense wat speletjies probeer speel nie. Ruik hul uit soos n dooie muis!

Sy Ideale Pasmaat

Onafhanklike persoon
Iemand wat my lewe kan komplimenteer
Moet lief vir kinders wees
Familiemens en myne aanvaar want hul gaan nie verdwyn nie
Iemand wat committed is in verhouding
Positiewe uitkyk op lewe
Moet hou van reis en die buitelewe
Ambisieus
Moet gesond wil lewe en aktief wees
No bullshit persoon
Eg in karakter en dade
Hou van kunste
Sal hou daarvan om saam te draf of gym of swem of bergklim of so
Net fun saam te he
My lief te he unconditionally
EK is nie n jaloerse mens nie EN SOEK OOK NIE EEN NIE
Hou van sosiaal wees

Cheating destroys trust! Dont even dare!

Wat Sy Vriende Sê

Henriett vertel...

Ek ken vir Jaco al vir 'n halwe leeftyd en my lewe sal leeg wees sonder hom daarin. Hy is opreg, meestal intelligent ,soms verstrooid en baie pret. Google liefs as jy 'n nuwe elektriese driepuntprop aan 'n toestel wil koppel, want dis nie iets waarmee Jaco jou gaan kan help nie. Vra hom gerus om die staaltjie te vertel ;-)
Die mooi lang man het goeie waardes en is baie standvastig. Hy het 'n wye algemene kennis en 'n aanwins in 'n geselskap.
Soos ABBA sing...." take a chance..."

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Geskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Rugby; Stap; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Dans; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters