Cinderella56Cinderella56

Cinderella56

56 – Saldanha, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Opsoek na my Prins

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 01 Maart 2021

Verander: 01 Maart 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Saldanha, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Ram
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n rustige en teruggetrokke persoon totdat ek jou beter leer ken. Ek mag hard en ongevoelig voorkom maar het al te veel seer gekry...Ek hou van eerlikheid, moenie vir my lieg nie.
Ek geniet dit om te gesels en kan somtyds filosofies raak.
Ek geniet dit om te bak en kook, veral lekker boerekos en het ook n kreatiewe streep...ek hou daarvan om goedjies te maak met my hande.
Ek geniet dit om langs die see te gaan stap.
Ek wil graag "settle", miskien weer trou. Ek raak nou te oud om so rond te val van die een plek na die ander.

Haar Ideale Pasmaat

Die kwaliteite wat ek in my "prins" soek is asvolg:
Ek is opsoek na n sterk man en hy moet kan raak vat met sy hande in en om die huis. Lekker kan gesels want kommunikasie is vir my belangrik in n verhouding, so ook respek.
Sal dit waardeer indien ons saam dinge kan doen soos bv. saam kos te maak of te gaan stap.
Eerlikheid is van kardinale belang, moenie vir my lieg nie. Narsiste kan maar verby hou, dis n big NO-NO....genoeg daarvan gehad.

Wat Haar Vriende S

Cinderella56 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Cinderella56 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.