Chrissie343Chrissie343

Chrissie343

59 – Kroonstad (Edenville), Vrystaat, Suid-Afrika

Boermaatjie met veldliefde en meer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kroonstad (Edenville), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n ondersteuner wat maklik aanvaar. Ek respekteer mense en is opreg in my woorde. My liefde vir die natuur en die mooi, neig my na buite. Ek lief en geniet diere. Ek wil graag wandelroetes doen. My talente l redelik wyd maar ek is eerder Jack of all traids..asb net nie brei en hekel nie..ek kannie😄.

Ek het op 'n plaas grootgewiord en vir byna my hele lewe op plase gebly. Baie lief vir perde en self in my jeug gymhanas gedoen. Ek hou van tuinskep en huishoudelike takies.

Ek is geestelik georinteerd en lief vir die Here en Sy dinge. As die Here nie belangrik vir jou is nie..sal ek nie met jou regkom nie.

Hoop jy kan vrylik lag en my herinner om nie te ernstig te wees nie. Ek wil jou kan liefh en saam dinge doen en wil nie alleen dag vir dag tuis gelaat word nie...genoeg daarvan gehad.... Die uiters rustige lewe nou, maak my soek na iemand wat my meer kan bied as wat ek nou het. Die liefde laat my blom .....en dis nou lente vir my......

Haar Ideale Pasmaat

My maat moet die Here ken en liefh, asook met Hom 'n verhouding h. (Ek praat nie van godsdienstig wees en rels gehoorsaam nie. Dan is jy nog onder die wet) Maar jy wandel in genade in gehoorsaamheid aan Sy woord en leiding van Heilige Gees.

Hy moet sagte woorde handhaaf en my vrouesiel verstaan van koester, aanraak en aandag gee. Jou hande hou van vat en aanraking....

As die verhouding prioriteit geniet en my maat weet van selfloos liefh, sal dit vir my werk...(jy weet die betekenis van soos Christus sy gemeente liefgehad het.?..opofferend?)....dit my liewe mens spel liefde vir my.

Jy lewe nie in die verlede nie en kan my laat lag...
Ons loop saam die lewenspad met oorgawe..(en 'n wandelpad is sulke lekker afleiding) en het pret saam

Slegs as ons 2 kan verlief raak en jy my hart kan wen, sal daar vir my 'n toekoms saam wees.....Bekoor my met jou liefdevolle geaardheid en opbouende woorde...dis my hartsleutel.

Wat Haar Vriende S

Chrissie343 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Nie-fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Tuinmaak
Sport:
Perdry; Stap; Staptogte
Kos
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Mag
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie