Grootman58Grootman58

Grootman58

58 – Centurion (Lyttelton), Gauteng, Suid-Afrika

Pappa beer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 28 April 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Lyttelton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek sien myself as sag geaard, liefdevol, geduldig en verantwoordelik.
Daar is nog baie ervarings wat wag om gedeel te word.
My 10 jarige seun is liefdevol, slim en ontvanklik vir 'n vrou in ons lewe. Ek hou van sing.
Ek het "n geseŽnde huwelik gehad, en het na haar dood op 49 weereens besef hoeveel harmonie ons gehad het. (Covid - Augustus 2020) 😇

Sy Ideale Pasmaat

Ek vra nie die onmoontlike nie. As jy vir my bedoel is sal jy in elk geval dink dat ek die beste is wat met jou kon gebeur...🥰

Wat Sy Vriende SÍ

Grootman58 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Sepies; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Sing; Tuinmaak
Sport:
Dans; Kampering; Motorsport; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 7 dae per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters