Sit4teruginjouhartSit4teruginjouhart

Sit4teruginjouhart

54 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Amarillo By Morning...say's it all.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 23 November 2022

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hmmnnn kompleet pakket vir die regte man....

Voetjies stewing op die grond, gedrewe, geniet avontuur, stabiele familie lewe, werk ongelooflik hard maar sou soveel eerder my energie in n besigheid wou bestee wat beide partye uit sou baat, nie n bang-Jan nie en ook nie skaam om n grease streep op my wang te kry, skerp sin van humor en kan mense maklik laat lag, volwasse kinders, 2 kleinseuns, geniet op sy tyd n kuier saam getroue pelle, braai of Rugby kyk, net n "hello hoe gaa`t dit" oproep, vir die meeste....a healthy balancing act, ek is effe skaam maar n bok vir sports en nog nie die geleentheid gehad om van n perd af te val nie, het al n ander land of twee beleef en verkies steeds local road tripping, nuwe plekkies ontdek, gaan skiet met okasie n teiken mis, musiek konserte by te woon, n piekniek op sy tyd, krap maklik in die tuin rond, geniet D.I.Y, ek is handing in en om die huis, bak of brou, redelik "self-sufficient" en vat die lewe soos dit kom. Logistieke/ Motor Industrie wat vloei in my are, so geniet wiele mag dit n nou bakkie vars bedek met 4x4 Adventure op, n Trekker of n motorfiets/SUV vir die lang pad wees ! N.B. ek het ook besluit ek wil graag weer die adrenalin rush geniet agter op n motorfiets !


Hou van : Sout van die aarde mense, lekker uit sy maag kan lag, nie te ernstig met n chip op sy skouer rond loop, wat kan erken "jammer ek het eerlikwaar opgeslip", die klank van reen teen my venster snags, die lug wat ruik na die See, soveel as die vars lug op die plaas as jy deur die lande ry, random acts of kindness, local is lekker, baie nuwe plekkies te verken, wys my n vrou wat nie hou van Retail Therapy nie ! Uit/in-eet, wyn, koue ietsie vol borreltjies en sommer net gesonde bonding times, geniet
die odd tekkie slaat, gee mens kans om te reflekteer of stoom af te blaas enn hi daar, lanklaas gesien, hoe cope die kuite vandag?" na n harde week. Alone time is good for the soul, maar mens het n "hey... kyk nou daar" maaitjie nodig.

Haar Ideale Pasmaat

Glo nie daar bestaan nie iets soos n perfekte man/vrou, maar n mens weet tog maar wat is jou "tipe" - as jy jouself as n gebalanseerde - outdoor`ish, hands on, n gedrewe hard werkende persoon ag, dan kan ons n geskriffel of twee probeer.
(lekker te ruik is altyd n Bonus !)

Ek soek eintlik net iemand om dinge saam my te kan doen, n bietjie van n rots, want kom wees eerlik geen Pizza proe dieselfde, n "daar vat hy" op n wedstryd wen, saam wakker te le en gesels, te vra hoe was jou dag, kom ons pak en slaat die pad ens.
So as jy moeg is vir die gewone, nie sal omgee om dan en wan n tydelike Oupa te wees, (basiese kettie in die hand, n roomys te koop, n band-aid te plak, n grappie te vertel, ook hou van musiek (i.e CCR, Alan Jackson, Jimmy Buffet, George Strait, Spoegwolf, Dire Straits, Phil Collins, Dr Hook, Brett Young, TWEE, Elderbrook, Keith Urban, The Eagles, Riaan Benade, sagte Rock etc) braai of n Oester deel, rond te stap by Motor Skou/n Veiling by te woon, of net "die" vrou in jou lewe te wil bederf en vice versa

Besit jy n letsel of twee, n goeie storie te vertel want dis lewens lesse, n paar old school vinyl`s, dalk n ou Surfboard, n projek wat geduldig staan en wag vir die regte dag, (ek sit graag handjie by)

Om spontaan en openlik met jou lewens maat te wees is n "key-ingredient" ! 😉

Wat Haar Vriende SÍ

Sit4teruginjouhart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Inkopies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boogskiet; Kampering; Motorsport; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Visvang; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters