JasmyntjieJasmyntjie

Jasmyntjie

42 – Pretoria (Silver lakes), Gauteng, Suid-Afrika

Twee (geliefdes) vaar beter as een alleen...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Saterdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Silver lakes), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nuuskierig oor my?

My regte naam beteken VREUGDE!
Ek woon heel gelukkig in die mooiste ooste kant van Pretoria...
Ek is 42 jaar jonk!

Ek is 'n klein wesentjie in die GROOT heelal wat GROOT dinge probeer doen.
Ek weet soms min, maar ek ken die EEN wat ALLES weet! Dit maak my 'n briljante 'student' met skeppende passie!

Ek het die sagste hart, sou jy daaraan raak, voel dit soos fluweel.
My keuse is altyd om 'n aanwins te wees vir almal rondom my, in pleks van 'n las.

Wat nog?
Ek kan net so vinnig tik soos enig iemand met 'n kwalifikasie, alhoewel ek dit doen met net twee vingers!
Die enigste daaglikse vorm van alkohol wat ek daagliks inkry, is deur middel van my parfuum!

Die kos wat ek verkies om te eet is altyd vars, kleurvol en belaai met gesonde olies en vette!
Ek mors nie my geld op sigarette nie, dus vermy ek ook mense met 'n slegte onaangename gewoonte!

Ek vergewe maklik.
Vergeet mettertyd...
Vermy onnodige argumente voordat ek fokus verloor op dinge wat werklik saakmaak!

Ek kan soms baie gesels... maar weet ook wanneer om eerder stil te bly!

Ek het my eie onderneming, is baie geseend, ek geniet dit om 6 dae' n week produktief te werk en Sondae te rus..

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat ....

Iemand wat besluit het, DIT IS NOU TYD vir ' n "Nuwe Begin" en om te bou aan 'n opregte Liefdes verhouding ....

Iemand wat opreg bid en vertrou vir 'n vrou saam met wie hy 'n toekoms kan bou... Bou in geloof met Liefdestene sonder die seerkry sement van die verlede !

43 jaar en ouer, maar jonger as 64!
Nie ROKER ASSEBLIEF!!!
Geen alkohol LIEFHEBBERS!

Jy moet 1.83 cm of langer in jou skoene staan, sodat ek mooi by jou kan pas! :-)
Gesonde leefstyl gewoontes.
Jy moet altyd lekker ruik, netjies wees en skoon leef.
As jou honde saam met jou op en in jou bed slaap, moet asb nie die moeite doen om my te kontak nie!

Jy is 'n spontane mens wat die waarde van kommunikasie ken en die kuns bemeester om te KAN kommunikeer :-)

Jy verdien ook jou eie inkomste en is 'n selfstandige man wat kundig met finansies kan werk.

Jy ken jou plek, weet hoe om 'vlerk te sleep' en 'n vrou te respekteer .... en jou woorde is nie leeg nie...

Jy woon ook verkieslik in die naby ooste van Pretoria. Afstand verhoudings het 'n vervaldatum.

Daar is baie meer ...

Stuur dus gerus 'n gesels briefie, vertel my meer van jouself, en dan sien ons wat gebeur!

Wat Haar Vriende S

Jasmyntjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Jasmyntjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.