SneeugansSneeugans
10

Sneeugans

63 – Edmonton (FORT MCMURRAY), Alberta, Kanada

n Afrikaanse man wat met sy kop dink

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 15 April 2023

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

My vriende beskryf my asvolg: jy hou van hom of jy hou glad nie van hom nie. Ek glo dat die lewe moet sin maak en as jy jou logika gebruik behoort jy die lewe te kan leef maak nie saak wat in die lewe met jou gebeur nie. God en my geloof dra my deur die lewe. Sonder Hom is ek niks. Ek is op semi aftreede en leef in kanada gebore in Suid Afrika en geniet my lewe hier. Will dit graag met iemand deel. ek hou van flik en natuur en gekiendenis ens. hou van kamp (kan net in die somer hier kamp) dink buite die boks...dit is my mantra... ek hou van verstaan.. as ek verstaan hoekom kan en verander of anders dink. maar as ek nie verstaan nie. staan ek waar ek staan

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet asb n maat wil wees.
nie jaloers wees nie.
ek is mal oor n vroulike vrou
haar lewe deel maak met my.
geterg kan word sonder om kwaat te word.
Sy moet dinge kan doen wat haar gelukkig maak in die huis, want ons het lang winter wat jy binne huis bly..
moet kan vergewe en ook vergifnis vra
asb wees gelukkig met wie jy is.
God moet hoog bo aan jou agenda wees.

Wat Sy Vriende Sê

Sneeugans het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edmonton (FORT MCMURRAY), Alberta, Kanada
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
44 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
146cm (4' 9.5") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Boks; Branderplankry; Dans; Jag; Krieket; Muurbal; Pluimbal; Rugby; Snoeker; Tafeltennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Kitskos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters