RedladybugRedladybug
Redladybug

49 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

RedladybugRedladybug
2

Redladybug

49 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Om die lewe alleen deur te gaan is 'n vermorsing van tyd

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Well..... Ek geniet dit om nuwe plekke te verken, nuwe avonture te deel met die regte persoon. Ek hou van die natuur, hou van kamp, tuinmaak. Ek hou van fliek, kuier saam met vriende, terselfde tyd geniet ek dit om met 'n glas wyn voor die vuur te sit saam met iemand spesiaal. Eerlikheid en komunikasie is baie belangrik vir my.

Ek hou daarvan om te lag, en soms heel laf te wees. Ek hou daarvan om te "cuddle", te vry, om in sterk arms toe gevou te word. Ek dink om in die publiek hande vas te hou en selfs te soen is sexy. Ek is 'n baie liefdevole mens en is nie bang om dit te wys nie.

Ons is net verseker van die sekonde waarin ons huidiglik lewe, so ek maak die beste van elke sekonde.......

Haar Ideale Pasmaat

Waarna soek ek........... Geld en aansien beindruk my nie, so ek hou nie van mans wat dink as hulle geld het kan hulle liefde koop nie.
Moet ook nie groot praat nie, moet nie dink hy is beter as ander en ander verkleineer nie.

Ek glo' n man is die hoof van die huis.
Mans wat wanneer hul ini publiek of voor hul vriende nog steeds liefde betoon is sexy.
Ek is iemand wat van aanraking hou!! BAIE, so.......

Hy moet nie alewig voor die tv of rekenaar sit nie.
Moet nog lus wees vir die lewe.

Moet BAIE geduld he....
Moet eerlik en lojaal wees.

Perfek, dit bestaan nie, compatible klink beter.
Hy moet 'n gelowige man met rotsvaste waardes wees. Geduldig, liefdevol, bereid om af en toe nuwe dinge te probeer. 'n man wat die lewe wil geniet, selfs met al die "ups and downs"
Hy het 'n skerp sin vir humor en hou van lag maar is nie sarkasties nie. "He doesn't sweat the small stuff".
Hy hou van musiek en dans.....maar dis nie noodwendig' n deal breaker nie .......
Iemand wat liefde wil gee en lief gehe wil word.

Ek sal moontlik jou hare grys maak, maar as ek te erg raak gryp my net en soen my iniglik, ek belowe ek sal my mond dan hou.

Almal van ons het ons fair share van nonsense gehad, ma dit define my nie.

Wat Haar Vriende Sê

Redladybug het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Kempton Park; Magaliesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Houtwerk; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Motorsport; Perdry; Skaak; Snorkelduik; Veerpyltjies; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Indies; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie