Sielsoeker777LeoSielsoeker777Leo
6

Sielsoeker777Leo

63 – Pretoria (LYNNWOOD), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons geniet die lewe !

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Passionate about travelling local and abroad. Love the KNP, the Berg and our beautiful
coast - especially The Sothern Cape Coast and the Garden route - but Cape Town and Hermanus always a favorite
as well.Healthy and active - go to the gym few times a week and love walking, financially well off with a good income. Afgetree maar nie uitgetree nie.Love people and doing something for my fellow mankind - ( I believ generosity generates ). Hou van uiteet, braai en/of kuier saam met goeie vriende en familie, dans en natuurlik saam met iemand spesiaal n goeie rooiwyn met n kaggelvuur te geniet in die winter .Lekker om ook romanties te wees en n sielsgenoot te ontmoet en in vrede, geluk en ware liefde eendag saam oud te word. Lojaliteit,vertroue en die vermoë om te kan liefdevol wees is esentiëel! Hou nie van "games" speel en " issues" nie!. Daar is net een ware geluk in die lewe: Om lief te he en lief gehe te word. I am a man for one woman only.

Sy Ideale Pasmaat

There is only one true happiness in life: To love and be loved. If you are romantic, passionate, stylish and want to enjoy life - lets do it! My pasmaat moet aantreklik wees - uiterlik gemiddeld van ligaamsbou en
goed versorgd wees en hou van mense en omgee vir haar medemens. Hou van reis plaaslik en in die buiteland, veral die wildtuin-KNP en die Kaapse Suidkus en Kaapstad Maklik kan gesels met ryk en arm en oor goeie emosionele intiligensie beskik. Romanties en liefdevol wees en streef na ware liefde en lojaliteit in n verhouding. Geen exe aanhang nie .Vriendelik eerlik en streef na ware geluk, opregte liefde en vrede en bowenal n ware christen vrou wees wat glo en ons Skepper dien. DIE LEWE WIL GENIET.

Wat Sy Vriende Sê

Sielsoeker777Leo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (LYNNWOOD), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
54 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Reis; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Backgammon; Dans; Lyfbranderry; Skaak; Snorkelduik; Stap; Surfski / Kajak
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters