KoffieEnCuddlesKoffieEnCuddles

KoffieEnCuddles

31 – Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Reisiger op soek na 'n metgesel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 26 Junie 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibi; Suid-Afrika
Ligging:
Suid-Afrika; Ierland; Nederland; Verenigde Koninkryk
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n positiewe, saggeaarde mens, wat die beste vir my medemens gun.
Ek kom met meeste mense oor die weg.
Ek kan oor alles en enige iets 'n gesprek voer.
Ek hou van kuier om 'n vuurtjie, goeie mense en lekker musiek.
Ek is mal oor diere (veral honde) en kinders.

Haar Ideale Pasmaat

Ek bid vir iemand wat goed is vir my siel, nie vir my ego, wat my kan help opbou nie afbreek nie.
Iemand wat die klein dingetjies in die lewe geniet.
Iemand wat saam kan staan in moeilike en maklike tye - "no matter what".
Iemand om mee saam oud te raak en alle die wereld se avonture mee te deel.

Wat Haar Vriende S

KoffieEnCuddles het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Blou