Willie653Willie653
3

Willie653

59 – Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Soek opregte pasmaat wat die langpad wil stap!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vriende noem my soms te eerlik, maar ek hou daarvan om te dink dat ek regverdig, oop, eerlik en opreg is. Ek loop met my hart op my mou.
Ek hou van die natuur en wil graag meer gaan stap en die wêreld verken. Hou van fotografie, kuns in vele vorms en verkeer graag sosiaal en geniet goeie geselskap,
Ek probeer graag die goeie in mense raaksien, het 'n positiewe, maar realistiese uitkyk op die lewe. Ek is baie gemaklik met myself maar wil graag gesonder leef en sou nie omgee om nog gewig te verloor nie, maar is suinig om 'n lekker bord kos eenkant toe te skuif. Ek is ook lief vir kook, maar is nou nie 'n uithaler kok nie. Niemand naby my sal honger lei nie, as ek dit nou so kan stel.
Ek het 'n breë belangstelling van vele, maar specialiseer nie in die spesifieke nie. Probeer ingelig wees en dit is hoe vêr dit gaan.

Sy Ideale Pasmaat

Ek hou van 'n vriendin/pasmaat wat 'n goeie humorsin het en 'n positiewe uitkykop die lewe het. Iemand wat van die natuur hou met 'n breë belangstellings veld en wat bereidwillig is om te verken.
'n Sterk verhouding se vondasie staan op 'n rots van vertroue, eerlikheid en moet opreg wees.

Wat Sy Vriende Sê

Willie653 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Visse
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Skilder
Sport:
Kampering; Rugby; Seil; Stap; Staptogte; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters