DB1DB1

DB1

45 – Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

Tell me what you want, what you really-really want

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vir 'n begin is ek vireseker diť spel-kampioen......verskoon asseblief.....Eks baie aanpasbaar maar ook gemaklik met wie ek is en probeer nie voorgee nie. Eks vrek bevooregd om al baie getravel het, en verkies experiences bo material-things. Geniet ligsinigheid en lafheid binne perke, en iemand wat lekker kan gesels en gemaklik met haarself is (NIE obsessed nie). Eks optimisties vir die toekoms en lewe oor die algemeen en straight forward sonder agenda's en planntjies. Het baie om te bied en wil die veilige environment skep waarin ons beide saamwerk, individuality behou, fun hÍ en saam alles aanpak (I've got your back!).
Ek verkies:
*verskeidenheid bo roetine
*Klein dorpies bo stede
*One-on-One bo crowds
*Gerief bo kamp (al ry ek 'n Toyota)
*Authenticity bo pretenses en agendas
*Maniere bo arrogance
*Independence bo needy
*Agree to disagree bo baklei
*Rond rits bo stil sit
*Netjies bo slordig

Sy Ideale Pasmaat

Easy going meisie wat ewe gemaklik in 'n formele setting, of kaalvoet op die strand is. Eerlikheid ten alle tye en opregtheid is vrek belangrik so ook self vertroue sonder arrogance. Sy moet haar opinie vrylik lewer sonder om te oordeel en my beste maat wees. Inisiatief kan neem om dinge interessant en pret te hou (maar nie kamp nie asseblief) en saam, soveel experiences en fun as moontlik in een lewe te he. Ek glo om die environment te skep waarin ons respekvol, eerlik, passionate en caring sal wees al stem ons nie oor alles saam nie.
Chemistry is super belangrik en aangetrokke tot 'n meisie wat met trots na haar optrede, voorkoms en liggaam kyk .......................easy, right..........mmmmmmm.......

Wat Sy Vriende SÍ

DB1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Uiters