Gerhard_1952Gerhard_1952
1

Gerhard_1952

71 – Randburg (Fontainebleau), Gauteng, Suid-Afrika

Soms vol nonsens.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Het geen tierlantyntjies nie. Probeer niemand beïndruk nie. Nie geveins nie. Soms baie ongeduldig en hou nie van dwase nie. Ek glo: "Teen domheid veg selfs die gode vergeefs". Kan baie snaaks en gevat wees.

Sy Ideale Pasmaat

Ek hou van onafhanklike dames. Martie martelgatte werk nie vir my nie. Moet aantreklik wees. Gewig pla my nie. Mollig is ook mooi. Moet redelik rustig van geaardheid wees. Jollers irriteer my. Hoef nie in die algemeen konserwatief te wees nie. Bybel "punters" moet verby hou.

Wat Sy Vriende Sê

Gerhard_1952 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Fontainebleau), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ateïsme
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Asiër; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Grieks; Italiaans; Nederlands; Portugees
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ateïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Gerhard_1952 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.