TinusHTinusH
8

TinusH

40 – Pretoria (Monument park), Gauteng, Suid-Afrika

Langpad, stofpad of teerpad, solank die regte mens langs my sit

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 27 Maart 2024

Verander: 04 Maart 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het in die stad groot geword maar het my passie in die landbou gevind. Ek reis gereeld, soms vir werk en ook vir plesier. Hou van nuwe plekke, dinge en mense.

Ek geniet grapperig wees maar sal my dieper kant nooit ignoreer nie.

Ek is baie sportief. Speel tans gholf, muurbal, ry fiets en draf. Geniet ook die clich van stap in die berg, of die plaas.

Ek geniet tyd saam met hartsmense, lekker kuiers, rooiwyn en goeie kos.

Werk hard en soms lang ure maar probeer altyd tyd maak vir dit wat regtig saak maak in die lewe en sal my werkure aanpas vir die regte mens

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat:
'n Passie vir die lewe het.
Hou van die buitelewe en oefen
Iemand wat opsoek is na 'n beste vriend, 'n lewensmaat en vennoot en net so hard wil speel en werk in die verhouding en so ook in die lewe.

Laat aand gesprekke met 'n glas wyn, net tuis bly want die week was rof. Kuier by familie of vriende, platteland toer of nuwe ding probeer. Ek is in vir alles.

Wat Sy Vriende S

TinusH het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Monument park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Ram
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die verstand
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Muurbal
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters