Kwikkie972Kwikkie972

Kwikkie972

61 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Verf saam my die strate rooi

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 16 September 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die Almagtige Vader woon in my hart. My uitkyk op die lewe word saamgevat soos volg: omgee en respek vir mense wat dit verdien. Goeie waardes, verseker nie losbandige seksuele lewenstyl nie. Hou daarvan om ‘n positiewe liefdevolle bydrae vir iemand spesiaal te gee. Ek is n ekstrovert, geniet kuiers saam met goeie vriende, kan my nie ophou met goedkoop geselskap nie. Ek is fyntjies vroulik en netjies versorg, en so is my lewe. Ek hou van kamp, die buitelewe, het groot waardering vir God se skepping, hou van sloer-toere, en indien moontlik oor die landsgrense. Ek is ‘n NIE ROKER, en ek misbruik nie alkohol nie. Is gesond en dankbaar! Ek is ‘n “birder”.
My kinders is verseker deel van my bestaan en is goed versorg.
Ek hou nog van tuinmaak, lief vir kosmaak, hou van krieket.
Geniet goeie teater vertonings.
Geniet nie net diep gesprekke, maar het n goeie sin vir humor. Depressiewe en smartvrate sal nie by my pas nie.

Haar Ideale Pasmaat

Finansieel onafhanklike handige man na wie ek kan opkyk en wie vir my n steunpilaar kan wees sal awesome wees. Die lewe is ‘n reis, met God aan die stuur kan en sal die lewe ‘n koraal bly, ek sien uit na die reis!

Wat Haar Vriende S

Kwikkie972 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Snaaks; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig
TV Programme:
Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sport
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Krieket; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters