LizzyliefLizzylief
4

Lizzylief

23 – eMkhondo (Piet Retief) (Piet Retief), Mpumalanga, Suid-Afrika

Hierdie blonde soek haar lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie vriendelik en dis maklik om met my te gesels♥️Ek hou van die natuur ,maar gee nie om so nou en dan op n koue dag lekke by die kaggel te sit en fliek te kyk nie.Ek hou van swem en op wildritte gaan.Ek wil graag eendag n juffrou word want ek is baie goed met kinders.Ek kan ook baie lekker kosmaak,so ek sal altyd kook met liefde.😊

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet nie besluite vir my neem nie maar saam my .Hy moet my kan ondersteun in moeilike tye en dat hy my aanvaar vir wie en wat ek is.Hy moet dinge saam my wil doen.Hy moet lekker kan lag.Wat my verhouding sal maak werk is wanneer ons saam as n span kan werk en mekaar met respek en lojaliteit kan hanteer.

Wat Haar Vriende Sê

Lizzylief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMkhondo (Piet Retief) (Piet Retief), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Ander; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Riller
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Jag; Kampering; Perdry; Swem; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters