BuddyBuddy

Buddy

48 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

1Korinthiers 13

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 11 Oktober 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek wegstap klaar, die lewe is te kort om altyd te sit en wonder en om te baklei en stry.

Ek gaan nie klubs toe nie hang ook nie in bars nie, eersten like dit nie as my klere na rook vrot nie sal n drink daar sit en drink maar as mense my begin irriteer dan gly ek ha ha.
Julle weet hoe is dronkmense in hulle eie wereld ha ha.
So eks nogal aktief, ek draf so 3 keer n week en is elke dag ini gym party keer 2keer n dag en dan om te ontspan ry ek mtb, maar eks nie n gym bunny nie hou net van n gesonde leefstyl, as jy nie aktief is nie is dit oke ons almal is nie dieselle nie anyway dis genoeg ek sien van die vrouens hier skryf net 20 woorde ha ha ha so daars myne.....O ja eerste meeting is koffie altyd maar altyd koffie🤣🤣🤣🤣

Sy Ideale Pasmaat

Ek weet presies wat ek soek, ek sal nie jou tyd mors nie glo my.Ek sal nie weer settle vir 2de beste nie, klaar my les geleer om met n meisie te sit wat doen net wat sy wil en as jy haar daaroor aanvat dan is jy nie lief vir haar nie bog of sal ek se loutere stront en klaar!!!.

Ons almal is besig met ons eie goete maar as jy nie eers 5min kan vat om n boodskap te tik en se" hello poepol gaan dit goed lekker werk ons praat later oke" dan my liewe dame bly ver weg van my af!!!.
Eks glad nie clingy of jaloers nie maar wats fout om te hoor of jou meisie oke is???.?Vertel my???

Wat Sy Vriende SÍ

Buddy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Wild
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Stil; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Aussie-reëls Voetbal; Bergfiets; Bofbal; Boks; Branderplankry; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Kanovaart; Krieket; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Motorsport; Muurbal; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Seilplankry; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Sokker; Stap; Staptogte; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Valskermspring; VlieŽrbranderry; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters