LAGLIEFIEFSLAGLIEFIEFS

LAGLIEFIEFS

48 – Bloemfontein (NAVILHILL), Vrystaat, Suid-Afrika

KOM ONS BELEEF DIE NUWE AVONTUUR SAAM

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 04 Oktober 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (NAVILHILL), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie liefdevolle positiewe eerlike vriendlike saggeaarde dame.
Ek hou van lag en sien altyd die mooi in Amal. Ek hou nie van konflik nie.
Ek is n dame wat hou van mooi klere maar volg ni die mode na ni en stel ook ni belang in brand names ni.
Ek is n kreatiwe persoon hou van naaldwerk,binnehuis versiering,ou goed nuut te maak.
Ek is baie lief vir die natuur. Ek is n bok vir sport en hou van n uitdaging.
Ek hou van travel en ons mooi land te verken en wie weet dalk ander lande ook eendag as ek my avontuur maaitjie vind.
Ek hou van cuddle en my liefde te betoon aan die man wat my hart wen.
Ek hou van movies kyk en spelletjies te speel soos bord games saam my geliefdes.
Ek will net n avontuur lewe he saam die man wat my hart gaan wen en n toekoms saam hom bou en saam hom my bucket list voltooi.
En belangrikste van alles die Here ons koning die hoof van ons huis maak.

Haar Ideale Pasmaat

Die man wat my hart wen moet n liefdevolle,eerlike,vriendlike man wees met n sin vir humor.
Hy moet my kan liefhe en respekteer soos wat di Here will he die priester sy prinses moet behandel.
Hy moet my op sy hande dra en my belowe hy sal my hart baie mooi bewaar teen al die einas.
Hy moet die lewe saam my geniet en n avontuur saam my beleef.
Ons moet saam ons bucket list uitleef.
Hy moet my kinders lief he en respekteer soos sy eie en ek sal sy kinders lief he soos my eie.
Hy moet n positiewe mens wees en lief wees vir die lewe.
Hy moet n vrou met respek behandel.
Hy moet asb ni vloek of vuil taal gebruik ni.
Hy moet nie rasisties wees nie want God het ons amal geskappe volgens sy beeld en is lief vir elkeen van ons.
Hy moet die Here saam my dien en n ware christen wees.
Ek glo eerlikheid is baie belangrik vir n gesonde verhouding.
Ek glo die misbruik van alcohol en dwelms en oneerlikheid en om nie vertroue in mekaar te he nie n verhouding vernietig.
Hy moet my sy prinses maak hy my prins en die Here ons koning.

Wat Haar Vriende S

LAGLIEFIEFS het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Basketbal; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Fietsry; Gholf; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Perdry; Roei; Rolbal; Seil; Seilplankry; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters