Sonja_525Sonja_525
3

Sonja_525

52 – Hoedspruit (Tzaneen), Limpopo, Suid-Afrika

Passievol om n Roman te skryf😉WHITE'S ONLY

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

WHITES ONLY Eks passievol vir die lewe, diere en mense. Ek glo in dra die Vrugte vd Gees elke dag, om te lag en mense gelukkig te sien. Eks eerlik en opreg! Wanneer ek liefhet gee ek als, vra my vriendinne, moedertjie en kinders😉 ek het streng waardes! Lief my diere en kinders. My moedertjie bly by my. Moenie met my onder die beld praat nie, maar liewer oor die sterre...studeer op die oomblik(ja op my ouderdom) lief vir die plaas lewe en natuur, die see en sommer als wat mooi is. Ek het n passie vir die Here. Mis n lewe saam my eerste liefde, eerlikheid, saam lag, gesels, romanse, vertroosting, ondersteuning, veilig voel.

Haar Ideale Pasmaat

Opreg, eerlik, humorsin hê, standvastig, liefde vir God, mens en dier, soek nie een wat padwoede kry of kwaad word nie😊 romanties wees...nie lag vir my deurmekaar koppie of gebabbel nie.WHITES ONLY

Wat Haar Vriende Sê

Sonja_525 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hoedspruit (Tzaneen), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Punk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Motorsport; Rugby
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters