LiefielyfieduifieLiefielyfieduifie
2

Liefielyfieduifie

48 – Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Lus vir die lewe se afontuur en uitdagings

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ñ jong dame met baie lewendige persoonlikheid! Lus vir die lewe se nuwe uitdagings elke nuwe dag. Hou van stap fietsry en kamp!Ek pas goed aan in enige sosiale kringe. Baie vriendelik. Hou van kosmaak en geniet ñ lekker wyntjie by n kampvuur.En die res.....kan jy maar self uitvind!

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat...moet netjies skoongeskeer wees. Mooi na homself kyk! Darem bietjie afontuurlustig wees! Nie rook nie. Positiewe uitkyk op die lewe hè! En eerlik wees.

Wat Haar Vriende Sê

Liefielyfieduifie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Riller
Belangstellings:
Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Bergfiets
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters