GewondGeleerGeneesGewondGeleerGenees

GewondGeleerGenees

30 – Hermanus (Kleinmond), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 14 Oktober 2021

Verander: 05 Oktober 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (Kleinmond), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
31 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en weet wat ek will he in die lewe, ek het nie tyd vir drama of extra chaos nie aangesien my kids my reeds ore aan sit☺
Ek sukkel met angstigheid so ek luister baie na praise & worship musiek en inspirational speakers om kalmte te help skep. Ek is lief vir die Here en my kinders is my rede vir deur druk en op staan elke dag. Ek is lief vir skets, musiek, kuier en sing saam met vriende en natuurlik speel saam my kleintjies.
Ek kan lekker kos maak en hou van gesond eet, gesond leef en positiewe invloed. Ek knip negatiewiteit vinnig uit my lewe en bly weg van mense met swak gewoontes, substance habits of swak maniere.
Ek is plat op die aarde, sterk will en groot hart. Ek is 'n mens en 'n enkel mamma so ek verloor ook maar my cool en vloek, maar ek probeer my bes en erken my foute en probeer elke dag net beter doen as die vorige dag. Ek is geestelik sterk en sien myself as a spiritual warrior, maar ek preek nie sommer vir ander of Dwing my geloof in iemand se keel af nie. Ek is emotioneel al sterk vorseer maar het 'n hinker na sagtheid, liefde en ondersteuning.

Haar Ideale Pasmaat

Ek will graag vriende maak wat ook met my situasie kan relate, ek is nog jonk met baie kinders en 'n gaga huwelik agter die rug maar ek wil meer h vir my lewe, goeie vriende, goeie tye en 'n gees gevulde gelukige lewe met liefde en ondersteuning. Ek verwag dat mense wat in my lewe will wees die moeite sal doen om dit te wys, indien nie gaan ek nie jou gaai lek nie. Ek gee altyd my beste en verwag niks terug nie, wil sulke mense ook leer ken want ek het net te veel te doen gehad met mense wat net vat en vat en nie sleg voel nie. Respekteer my en ek sal jou respekteer, wees altyd eerlik al maak dit seer en ek sal solid agter jou staan. Ek is getrou, eerlik en baie passievol, wil vriende maak wat dit kan waardeer en geniet.

Wat Haar Vriende S

GewondGeleerGenees het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Sarkasties; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Stap; Ysskaats
Kos
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters