tana17tana17
2

tana17

69 – Springbok (Spektakelpas), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Kom reis saam deur die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n 67jarige vrou wat hou van die buitelewe asook van reis. Hou ook van tuinmaak aldus is ek' n skeppende mens van geaardheid. En hou van vrolike mense met goeie sin vir humor. Bak en brou, kunste, DANS en ook rustigheid tuis. Lief vir kinders. Finansieel onafhanklik en kan ook deel. Ek wil graag iemand ontmoet wat hou van en Kan dans. Asook iemand wat hou van reis en buitelewe. Ek kan nie my tyd verwyl voor 'n TV nie. Ek is nie gek oor uiteet nie. Ek is' n borrelende mens. "Music is my first love". Ek wil voel "I belong." Ek sal my maat eerste stel en sal dieselfde verwag. Respek vir mekaar en goeie kommunikasie is belangrik. Ek hou nie van rusies nie en ook nie van stil stuipe nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van mans wat kan saam praat. Ewe tuis tussen mense en ook alleen. Goeie sin vir humor, geen bagasie van die verlede saamsleep nie en graag by iemand wil wees vir die regte redes. Intellektueel, netjiese persoon, geen pretensies, geen leuens, eerlik in alle opsigte, oop lewe en hou van lag, nie oordrewe romanties nie, maar tog hou van romanse. Ek wil graag iemand ontmoet wat hou van en kan dans en hou van reis en die buitelewe. Iemand wat soos ek finansieel onafhanklik is en ook kan deel. Resprekvol en wat familie waardes 'n prioriteit maak.

Wat Haar Vriende Sê

tana17 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springbok (Spektakelpas), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Ander
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Muzak; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Oorlog
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Rotsklim; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Tent in die woud
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie