AdventureGeekAdventureGeek

AdventureGeek

47 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Advontuurlustig? Eerlik? Kontak my.... en geen "Cougars" asb.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
34 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Wit; Ander
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wel, dis moeilik om jouself op te som in net 'n paar woorde... so hier's die langer weergawe:

Ek's selfstandig, pret om saam mee te wees, en het 'n 'great' lewe; 'n wonderlike tiener-dogter, 'n awesome hond wat my tuin omkrap, en 'n liefde vir my Skepper wat nie verander kan word nie.

Ek's baie reguit en baie eerlik. Probeer nuwe dinge, maar hou vas aan dit wat werk, en my geliefdes gelukkig maak.

Ry 'n ouerige Jeep wat konstante aandag nodig het; maar dit werk vir my, en daar's niks verkeerd met my hande nie.

Geniet my motorfietse vreeslik (meestal in die bos as ek kans kry), die see en strand, 'n goeie fliek, die buitelug, 'n lekker braai saam met vriende, 'n drankie so nou en dan....en eerlike, opregte mense.

Ek "vape" in die huis, en rook buite soms...

Enigiets verder wat jy wil weet; vra net....

Sy Ideale Pasmaat

Iemand met 'n lus vir die lewe, ... en wat ten minste die moeite kan doen om reg te spel in haar profiel.

'n Dame wat 'n geselskap kan volg en 'n aktiewe deelnemer kan wees (al praat ons net nonsens vir ure lank).

Jy moet reeds vir jouself kan sorg, jou eie besluite kan neem, en jou eie vervoer besit asseblief. Ek's nie jou pa nie.

'n Vrou wat kan lag vir die dom goed wat ek aanvang... (ek's 'n man - ek gaan defnitief iets doen wat jou laat dink ek's "stupid".)....

As jy kan "off-road" of "adventure" motorfietse ry, of kan scuba-duik - uitstekend; maar dis nie 'n vereiste nie. Indien jy wil leer, dan maak ons 'n plan...

Iemand wat saam wil kos maak, of dit geniet om te onthaal of net tyd saam met vriende en familie te spandeer.

Jy moet kan "multi-task" (ek kan nie - weereens; ek's 'n man).

Wat ek nie soek nie:
Jammer as hierdie kwaai klink, maar klaarblyklik is dit nodig (sug):

Ek verafsku leuenaars; so as jy nie opreg is in jou profiel nie, jammer; Ek het nie die tyd vir jou leuens nie.

Ook; "'n Paar ekstra kilo's", of "Kurwes op die regte plekke"; en "Ek is ernstig oorgewig" / "Obese" is nie die selfde ding nie. Ek het geen probleem met 'groter' mense nie - glad nie, maar as jy gewigs-probleme het, gaan jy nie by my kan byhou nie.

As jy op soek is na 'n "Sugar Daddy" op enige vlak; moet my nie kontak nie. Ek's glad nie suinig nie, net klaar met vrouens wat geld jaag. En nee, ek het die sports-karre verkoop - hulle's onprakties.

Indien jy fisies aggresief of geweldadig is: gaan weg asseblief.
"Tantrums" en goed rondgooi gaan jou nÍrens bring met my nie. Dit gaan jou wel by die deur uit kry. Gou.

Ek het 'n ma, dankie. As jy nie ten minste naby aan my ouderdoms-vereistes voldoen nie, hou asseblief verby. Ek het NIE 'n "sugar-mommy" nodig nie.

My rasse-voorkeur is "Nie-Onderhandelbaar".
(sug): ONLY WHITE WOMEN PLEASE !!!

Wel, as jy nog nie wil weghol nie - dan sien ek uit daarna om van jou te hoor...

"If you can read this... you don't need glasses."
:)

Wat Sy Vriende SÍ

AdventureGeek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Reggae; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Tekenprente; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Motorsport; Muurbal; Rotsklim; Skaak; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters