Liz09Liz09

Liz09

29 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Plaasmens

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 04 November 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My persoonlikheid:
Vir mense wie my ken, sal my seker beskryf as ‘n semi-introvert wat graag my opinie lewer en eerlik is. Om skool te hou, skaaf tog aan ‘n mens se persoonlikheid. Ek hou van orde en roetine, baie sistematies en soms t perfeksionisties in my werk. Ek is ‘n beplanner, maar hou tog van onverwagse ‘lekkerte’. Ek is baie selfstandig groot gemaak en huiwer nie om iets self reg te maak nie.
Respek is vir my baie belangrik, om dit oor te dra en om dit te verdien. Om nederig te bly, is ‘n eienskap waarna ek streef. Ek vind innerlike vreugde daarin om ander mense te dien en te help.

Wat ek van hou om te doen vir ontspanning:
Ek is ‘n natuurliefhebber, probeer om die mooi raak te sien in die alledaagse lewe. Ek hou van diere en is ‘n honde-mens. Skoolvakansies kan ek my stokperdjies uitleef. Ek is kunstig, hou daarvan om met my hande te werk en pak graag DIY projekte aan! Hou van legkaart bou en om ‘n goeie boek te lees. Ontspanning is om te bak in die kombuis, verkies bak bo as om te kook.

Haar Ideale Pasmaat

'n Man na aan my hart
Ek het nie ‘n aftik-lysie nie, net ‘n paar punte wat belangrik is.
- ‘n Verhouding met die Here.
- Waardes wat belangrik is, is respek, eerlikheid, lojaliteit, geduld en bedagsaamheid. Ek hou nie van voorgee nie, wees net jouself.
- ‘n Familiemens, wat lekker kan gesels en nie ‘issues’ het nie.
- My swaer sal ‘n pl waardeer wat hou van jag (vir die genot en ervaring)!

Wat Haar Vriende S

Liz09 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Perdry; Rugby; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Grieks; Indies; Kitskos; Maak nie saak nie; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters