In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n 34jaar oue goeie man wat opsoek is vir n vrou wat haar lewe met my wil deel is ek is n kind van God en sal graag iemand wil hê met die selfde waardes ek is n ou wat lekker stories kan vertel van snaakse goed wat ek al aangevang het hou baie van lekker lag al is dit partykeer net vir my self moeg vir valse pretensie en vrouens wat nie eerlik is nie
Ek is n ou wat hou van lekker kamp, braai en jou in my arms vashou met n lekker fliek ek het n klein hartjie en baie liefde om te gee en was al sleg seergemaak en wil graag probeer om my lewe te deel met iemand wat die klein dingetjies van hou as jy nog wil partytjie hou tot die oggend ure dan is ek nie vir jou nie
Sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat die tyd in my wil spandeer soos ek in haar ek is n harde werker wat nie tyd het vir slapgatte nie werk hard om te probeer my drome te bereik maar is nognie waar ek wil wees in die lewe nie het bietjie seergekry met covid en als wat daar me saam kom as dit kom by my drome ek hou daarvan om my werk en my private lewe van mekaar te skei
sodat ek tyd maak vir die mense na aan my
Ek is nie perfek nie en probeer my beste om my lewe positief en opreg elke dag te lewe
Sy Ideale Pasmaat
My pasmaat hoef nie perfek tewees nie want ek is nie maar ek sal hou van iemand wat hou van baie liefde ontvang en hou van drukkies en soentjies die eenvoudige dinge van hou lief wees vir haar familie en vriende moet hou van diere en nog glo aan respek vir mekaar
En hou van dinge saam doen
Belangrike vir my is
God in haar lewe hê
Respek
Kommunikasie
Is vir my n wen resep
Wil hê dat sy ook n lewens maat soek en nie net n fling nie
N verhouding vir my is definitief 100/100 en as dit nie vir altwee belangrik is nie dan is dit nie eers die moeite werd om te probeer nie
Ek is mal oor n vrou wat kan lekker lag en straal van vriendelikheid dis vir my n groot turn on
Wat Sy Vriende Sê
Pasmaa het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Westerse |
Belangstellings: |
Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport: |
Kampering; Motorsport |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Prikkels: |
Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Naakbaai |