Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Calvinia, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
61 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van lag en wil partykeer nie die lewe so ernstig opneem nie. Ek is wel.n omgee mens. Ek is n baie netjiese en georganiseerde mens. Ek is n katteliefhebber. Lief vir plaaslewe en klein dorpies en van die see. Hou van opregte vrolike mense en nie buierige mense nie. Lief vir lees.
Haar Ideale Pasmaat
Ek sal hou van n pasmaat wat my ook kan bederf en wat n vrolike geaardheid het. Hy moet ook n omgee-mens wees wat lief is vir die natuur en diere. My pasmaat moet lief wees vir n braai af en toe asook gesels. Wat n verhouding sal vernietig is onopregtheid.
Wat Haar Vriende Sê
Gousblom09 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Gousblom09 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.