Soekend79Soekend79
3

Soekend79

44 – eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Lief en te leef

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan, en lief om te lag. 'n Joker, maar Kan ernstig wees as nodig. Ek is n Baie sterk vrou en onafhanklik. Ek is eerlik en regheid. Ek probeer altyd die goed sien in almal en glo daar is genoeg son om oor almal te skyn. Ek glo n mens Kan enige iets bereik as mens net probeer en jou 'mind' op dit sit. Ek hou van om, om mense te wees en 'entertainment', maar Kan ook lui le op die bank. Ek hou van om my motorists te ry en om naweke weg te gaan saam vriende en familie. Ek het n dogter van 8, en sy is my als.

Haar Ideale Pasmaat

N persoon wat my en ander sal respekteer. N man met n goeie hard, wat lief om te lag en ander te laat lag. Kan nie te sag wees nie, moet die broek Kan dra ( ek het n sterk persoonlikheid :-). Iemand wat lief is om te lewe en die Klein dingetjies te geniet. Nie bang wees vir werk nie. Spontaan en aktief. Hy moet my 8 jarige dogter aanvaar, nes ek sy kinders sal aanvaar.

Wat Haar Vriende Sê

Soekend79 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Soekend79 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.