nNuweBeginnNuweBegin

nNuweBegin

56 – Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Wil weer die lewe geniet, kom ons maak die beste daarvan!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n saggeaarde dame wat hou van braai saam met my familie, speletjies te speel en ek lees graag.
Ek hou van die natuur en om langs die see te stap. Ek hou baie van musiek.
Ek is lief vir Jesus en sal graag vriende / 'n maat wou ontmoet wat dieselfde passie deel.

Haar Ideale Pasmaat

Lojaliteit en eerlikheid is baie belangrik vir my. Respek vir die medemens is vir my aantreklik.
Ek soek n maat wat hou van fliek, braai (al is dit net ons 2), stap roetes geniet en net homself wees. 'n Goeie humor sin maak die lewe makliker.
Ek sal nie goed pas by iemand wat 'n humeur en groot ego het nie.

Wat Haar Vriende S

nNuweBegin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Fietsry; Stap; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Skaam
Eerlikheid:
Uiters