Farmboy73Farmboy73

Farmboy73

48 – Johannesburg (Westdene), Gauteng, Suid-Afrika

Die lewe is so kort, soek my sielsgenoot. PLS read my profile in full thank you

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Westdene), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n plat op die aarde boerseun wat grootgeword het op die plaas waarheen ek nog gereeld gaan om weg te breek van die stad se geraas. Hou van buite wees in die natuur, visvang en kamp. Ek gaan uit my pad uit om my mense waarvoor ek lief is te help en doen als in my vermoe om hulle drome te laat waar word. Ek is 'n Christen en het 'n persoonlike verhouding met my Skepper. My tyd van jol is lankal verby. Het als wat ek begeer in die lewe, kort net 'n lewensmaat om my lewe mee te deel. Ek geniet dit om soms uit te gaan vir aktiwiteite en uitstappies maar voel ewe gemaklik in my huis. Hou van swem en ontspan met 'n lekker fliek of series. Ek sal verkieslik iemand wil ontmoet wat saam met my kan groei in 'n langtermyn verhouding in. My seun is16 en doen reeds sy eie dinge. Ek is baie lief vir hom so jy moet met kids oor die weg kom. Hy woon op rotasiebasis tussen my en sy ma. Ek is finansiel stabiel en sal nooit geld van jou vra nie. Ek is baie maklik om mee oor die weg te kom. Neem asb kennis dat ek vir niemand op hierdie site 'n "cash Send" sal doen nie. Ek het nie die entstof geneem nie weens my geloofsoortuiging en deeglike navorsing. Ek diskrimineer nie, dis net my persoonlike keuse. So daar is seker baie meer oor my wat ek kan opnoem. Vra gerus en ek antwoord jou.

Sy Ideale Pasmaat

Plat op die aarde vrou met 'n rustige geaardheid en nie 'n perfeksionis nie. Moet weet hoe om liefde te gee en te ontvang. Lief wees vir die natuur en kinders. Dis belangrik dat sy netjies op haar persoon moet wees. Ek soek 'n dame wat nie "baggage"van die verlede saam met haar dra nie en jou ex moet uit die picture wees asb. Moet 'n Christen wees. Respek en eerlikheid teenoor my soos ek ook vir jou sal gee. Slegs blanke dames met 'n profiel foto sal geantwoord word. My intensies is om liefde en aanvaarding te vind...niks anders nie. Iemand wat nie die entstof geneem het nie - dis nogal belangrik vir my. Kan jy jouself vereenselwig met wat ek oor myself ges het? Inboks my dan. Gesels gerus met my om meer uit te vind. Moet verkieslik nie te vr van my af woon nie, ek wil jou darem kom kuier

Wat Sy Vriende S

Farmboy73 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Romanties; Westerse
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Muurbal; Skietsport; Stap; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie