Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton (Florentia), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
81 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
70 - 81 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Liefdevolle persoon wat graag wildtuine besoek maar weens die inperking huisgebonde is. Dit is gevaarlik vir n vrou om alleen uit te gaan. Jy is maar beperk tot inkopies doen en dit is ook nie pret om alles alleen te doen nie. die lewe is gemaak vir twee.
lees graag en kyk redelik baie TV. Wil graag dinge wat mooi is met 'n ander deel
Redelik gesond en pas myself goed op. Lyk nie my ouderdom nie .
Haar Ideale Pasmaat
my ideale pasmaat moet eerlik en opreg en baie lojaal wees. Graag rondry en die omgewing verken ,wanneer daar tyd is. Ek sal saam met my maat rugby of krieket kyk, sal kyk as hy tuinwerk doen en mooi blomme plant maar ek is nie n tuinier nie,.
oneerlikheid sal n verhouding vernietig. ek is n een man vrou en verwag dieselfde van my maat
Wat Haar Vriende Sê
Snoekie9731 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama |
Belangstellings: |
Breiwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Biljart Snoeker; Krieket; Rugby; Stap; Tennis; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |