Genietdielewe1710Genietdielewe1710
7

Genietdielewe1710

64 – Mosselbaai (HARTENBOS), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons geniet ons laaste tyd van ons lewe saam! Die beste le nog voor!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 03 Januarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Positiewe mens, respek, sin vir humor, gelukkig, rustig, saggeaard lief vir mens en dier ek weet wat ek wil hê in die lewe, eerlik, getrou een man vrou.
Baie gesond, aktief, werk hard glad nie `n lui mens nie ek hou van uitdagings!
Altyd Netjies (op myself en in my huis) voel net so tuis kaalvoet as in hoë hakskoene, gemaklik om in 'n tent te kamp.
Lief die buitelewe, kamp, stap, motorfiets ry, kosmaak, tuin maak, baie lief vir musiek hou van dans ens ens.
Wil net in vreede leef.
Sal graag nog met 'n woonwa deur die land wil toer!
Ek is baie gelukkig in hart en siel.
As die Here in jou lewe is, ontmoet ek jou graag!
Sonder HOM is ons niks.

Haar Ideale Pasmaat

Moet min of meer dieselfde belangstellings he.
Netjies, opreg, getrou, respekvol, sin vir humor, hou van dans.
Ek soek nie 'n baas nie ek soek 'n lover, 'n maatjie met wie ek als saam kan doen en deel.

Wat Haar Vriende Sê

Genietdielewe1710 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (HARTENBOS), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Motorsport; Muurbal; Rolbal; Rugby; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Veerpyltjies; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters