Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 42 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is avontuurlustig en sê nooit nee vir "roadtrips" en goeie geselskap nie.
Ek is mal oor sokkie en 'n lekker kuier saam met spontane mense.
Ek werk graag met my hande en het verskeie stokperdjies wat my besig hou - naaldwerk, kook en bak is egter steeds die voorlopers.
Ek is eerlik (soms te eerlik), lojaal en opreg.
Ek is opsoek na vriendskap wat moontlik na meer kan lei...
Haar Ideale Pasmaat
- Iemand wat nie bang is om my familie te ontmoet nie. (sal nie die eerste afspraak wees nie, belowe!)
- Iemand wat kan dans (ek hou nie daarvan om 'n muurblommetjie op gesellighede te wees nie).
- Ek is altyd oop om nuwe dinge te probeer (maar jy gaan my moeilik in 'n reptielpark kry...)
- Miskommunikasie is beslis die wortel van alle kwaad in enige verhoudings...
Wat Haar Vriende Sê
Elzanne90 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Motorsport; Rugby; Swem; Tennis |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Ander |