In haar eie woorde...
Oor Haar
Ernstig oor n sielsgenoot, wil leeeef en gelukkig wees! Goeie sin vir humor. Geniet om dingetjies in en om die huis te doen, soms kuier en braai sm mt vriende en familie, dans swem lees, arts en crafts, hou van n mooi tuin en wil graag n groentetuin begin, die land leer ken en meskien oorsee gaan, soms lekker kos maak, bietjie sport op televisie kyk, lief tennis. Sommer nog baie ander dinge. Ek respekteer mense en verwag dieselfde terug. Eenmanvrou. Eks n boekwurm!
Haar Ideale Pasmaat
Gesonde netjiese man 😁 sin vir humor, ek wil jou vertrou, ons moet pret wees! Jou Christenskap is vir my belangrik. As jy n humeur het, hou verby. Sal daarvan hou as ons belangstellings baie dieselfde is, ek wil opkyk na jou en baie by jou leer. Hou van mense met n wye algemene kennis het. Moet selfonderhoudend wees.
Wat Haar Vriende Sê
Delft het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Italiaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Italiaans; Nederlands; Portugees; Spaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Pluimbal; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |