Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
26 - 42 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
145cm (4' 9.1") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n gelowige, hardwerkende man met vaste waardes wat opsoek is na n lewensmaat. Ek hou van n verhouding wat op waarheid gebou is en wat volgens christenlike beginsels uitgeleef word. Ek hou van die natuur en om bv. langs die water of n braaivleis vuur te kuier saam met vriende en familie, maar nie noodwendig te kamp in n tent of karavaan nie. Ek hou van skiet, jag, visvang, behoorlike plaas masjiene en om te reis na onbekende plekke indien dit moontlik is. My uitkyk op die lewe is om te leef en te laat leef.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n pasmaat wat vaste beginsels het , n christen is en wat my as die hoof van die huis sal kan aanvaar mits ek dieselfde liefde en respek teenoor haar toon. Ek sal waardeer om n lewensmaat te hê wat avonture, nuwe lewenservarings saam met my sal deel en wat bereid is om saam met my die lewens uitdagings ook aan te pak.
Wat Sy Vriende Sê
BoerBen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Nuwe Era |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Speletjiesprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boks; Jag; Motorsport; Rugby; Skietsport; Staptogte; Visvang |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Suikervry |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |