SkyBoundUPSkyBoundUP
3

SkyBoundUP

58 – Pretoria (Pretoria-East), Gauteng, Suid-Afrika

UP!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Van kleins af was ek lief vir avontuur... lang staptogte, visvang, roei, perdry, fiets ry, motorfiets ry, bestuur, spoed, valskerm spring, swem, snorkel, skiet, hardloop, son, wind, reën, berge, vlaktes, die bosveld, see, vars lug en vryheid... maar hou ook van bou, plant, diere versorg, voëls vet voer en koi grootmaak... ons dien 'n wonderbaarlike, almagtige Skepper!! Ons moet LEEF terwyl ons kan.

My behoefte daaraan om my geliefdes lief te kan hê en hul voorspoed, veiligheid, en geluk te verseker, is baie groter as my behoefte om liefde of eer te ontvang. Dit maak my onwrikbaar standvastig, doelgerig, en dapper. Nogtans is ek besonder liefdevol, verdraagsaam, en geduldig. Maak geen fout, ek huiwer nie om 'n krimineel sommer self kaf te draf nie.

Ek werk hard, en is besonder fluks. Ek ag netheid, hygiëne, en veiligheid hoog, maar is darem ook nie obsessief nie.

Ek het 'n groot, ruim hart, met duidelike konserwatiewe grense en waardes.

Ek glo aan werk, leef en laat leef, lag én speel... gesond speel 😉

Ek vra vir niks meer as wat ekself bied nie.

Haar Ideale Pasmaat

Spanwerk, verdraagsaamheid, wedersydse respek, lojaliteit, integriteit, eerlikheid en openhartigheid, volwassenheid, verantwoordelike optrede, 'n ouwêreldse wysheid, en 'n ruggraat... 'n man met groter dapperheid as wat sy skouers breed is. 'n MAN sonder bravado. Ek vra niks meer as dít nie, maar ook vir niks minder nie.

Ek heg véél groter waarde aan karakter as aan geld, eiendom, of status.

Wat Haar Vriende Sê

SkyBoundUP het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria-East), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 66
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher; Halaal
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Boks; Boogskiet; Branderplankry; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Oriëntering; Perdry; Roei; Rotsklim; Seil; Seilplankry; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlieërbranderry; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters