Ithemba1204Ithemba1204

Ithemba1204

57 – Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika

Írens is jy..: Antjie Krog

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Ram
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is opreg. Liefdevol. Getrou. Maklik. Prettig. Lief vir die lewe. Musiek. Die natuur. Wil lag. Weer lewe saam my spesiale mens. Ek is lief vir diere. Ek dink soms meer as vir mense. Ek hou nie van leuens en hoogmoed nie. Ek hou van tuinwerk en die natuur. Staproetes.
Ek is op soek na daardie persoon wat my weer in liefde kan laat glo. Daardie een persoon saam met wie ek kan dans deur die lewe. Ek hou nie van gekompliseerdheid nie. Ek dink om my ouderdom het ons al al die geite laat gaan en kan mens net jouself wees. Mens weet al wat werk en wat sal nie werk nie. Soek vrede en liefde. Tweede kanse. Wil die mooi in die lewe saam my spesiale mens kan geniet. Ek is hoopvol en gemaklik met wie ek is. Ek glo dat ek weer saam my maat kan lag en lewe en elke dag ten volle leef. 🌻

Haar Ideale Pasmaat

Nederig. Intelligent. Opreg. Lief vir diere. Hardwerkend. Lief vir musiek. Lief vir die lewe. Geestelik. Gelukkig in homself. Eerlik.

In ‘n verhouding staan met die Here.

Moet kan kommunikeer en praat oor probleme. Lief vir die natuur. My kan leer ken en lief kry, net soos ek is.
Op ons ouderdom het ons almal bagasie, want die lewe het al op ons geskryf. Solank jy net toegelaat het dat dit jou ‘n beter mens maak, maar nie ‘n bitter mens nie. Dat jy al genoeg wysheid het om al te weet, dat meeste slegte dinge aan die einde tog nie saak maak nie. Dat mens nie altyd reg is nie en ook dat mens net tyd op dinge moet spandeer wat sal saak maak.
Ek soek my iemand, wat altyd my rug sal hÍ, soos wat ek syne sal hÍ. Altyd by my sal staan, tot die einde van tyd. Ek soek daardie iemand wat vrede in sy hart het. Vrede in sy lewe het. Wat my hand kan vat en oor begin saam met my.
My passie vir diere kan deel. Bereid wees om saam my te groei en my te leer ken. Sonder voorwaardes.
My beste vriend. Dis nie saam wie mens die reis begin nie, maar saam wie mens klaar maak. 🌻

Wat Haar Vriende SÍ

Ithemba1204 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Punk; R&B / Soul; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Oorlog
Belangstellings:
Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boks; Boogskiet; Draf / Hardloop; Gholf; Motorsport; Rugby; Skermkuns; Stap; Staptogte; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters