In sy eie woorde...
Oor Hom
Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is intelligent, kreatief en oopkop, avontuurlustig, en glad nie eng nie, ek ondersoek graag moontlikhede. Die lewe is gans te kort om eng, en in klein, vierkantige, gekleurde boksies te dink. Die lewe is ook te kort om slegte koffie te drink...
Ek is enkellopend, en al stel ek nie belang in 'n huwelik nie, sal ek graag interessante vroue sosiaal wil leer ken.
Ek het 'n professionele beroepsregistrasie, en werk privaat. Lief vir die see, woude en berge, ek stel ook belang in sterrekunde en die verkenning van die buitenste ruimte.
Ek geniet kosmaak, ek skryf, teken en hou baie van kuns. Ek lees baie wyd, insluitend geskiedenis, vakwetenskaplike werk, fiksie, historiese en biografiese werk, asook fantasie. Antropologie, argeologie, geskiedenis en filosofie is deel van my belangstellings, en ek het 'n groot liefde vir klasieke musiek, ingesluit die volle simfoniese reikwydte, kamermusiek, opera, kore en lieder. Beethoven se 5de klavierkonsert raak my diep. Maar ek is ook lief vir populêre musiek (blues, rock, folk en pop, veral tussen die 1950's en 1980's en musiekblyspele). Die mooiste poësie wat ek al gelees het, is TS Eliot se "Hollow Men", sy "The Love Song of J Alfred Prufrock", Eugene Marais se "Winternag", en van Wyk Louw se "Beiteltjie".
Ek is besorgd oor wat die mensdom met die wêreld en ons habitat, en enigste blyplek, aangevang het, en bly aanvang. As jy ons plek in die sonnestelsel in perspektief wil sien, kyk gerus na Nasa se 1972 "Blue Marble" en Carl Sagan se "Pale Blue Dot". Ek sien uit om met jou te gesels.
Sy Ideale Pasmaat
Ek sal graag met jou kontak wil maak as jy aanklank by my beskrywing hierbo vind. 'n Aangename, vrydenkende vriendin om mee te gesels, en verdere moontlikhede mee te ontgin, sou dit ontwikkel. Oopkop, en nie vasgevang in 'n eng, eentonige denkwyse nie. Nie geïntresseerd om weer te trou nie. En, om jou die teleustelling te spaar, ek wil jou leer ken, en nie jou familie nie...
Wat Sy Vriende Sê
Geselsmaat9 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Wonderboom-Suid), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië; Suid-Afrika; België; Denemarke; Duitsland; Nederland | ||
Ligging: |
Suid-Afrika; België; Duitsland; Frankryk; Nederland; Verenigde Koninkryk; Australië; Nieu-Seeland | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
54 - 69 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
158cm (5' 2.2") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Rooibruin; Rooi; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Agnosties; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Gedra hulle goed; Verdwynend |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Klassiek; Opera; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Romanse; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Kampering; Krieket; Lyfbranderry; Skaak; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Frans; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai |
Afsitters: |
Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |