Geselsmaat9Geselsmaat9
1

Geselsmaat9

65 – Pretoria (Wonderboom-Suid), Gauteng, Suid-Afrika

Lief vir gesels, lees, skryf, teater. Die see, woude, berge ook. 'n Goeie kok. Oopkop en vrydenkend

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is intelligent, kreatief en oopkop, avontuurlustig, en glad nie eng nie, ek ondersoek graag moontlikhede. Die lewe is gans te kort om eng, en in klein, vierkantige, gekleurde boksies te dink. Die lewe is ook te kort om slegte koffie te drink...
Ek is enkellopend, en al stel ek nie belang in 'n huwelik nie, sal ek graag interessante vroue sosiaal wil leer ken.

Ek het 'n professionele beroepsregistrasie, en werk privaat. Lief vir die see, woude en berge, ek stel ook belang in sterrekunde en die verkenning van die buitenste ruimte.

Ek geniet kosmaak, ek skryf, teken en hou baie van kuns. Ek lees baie wyd, insluitend geskiedenis, vakwetenskaplike werk, fiksie, historiese en biografiese werk, asook fantasie. Antropologie, argeologie, geskiedenis en filosofie is deel van my belangstellings, en ek het 'n groot liefde vir klasieke musiek, ingesluit die volle simfoniese reikwydte, kamermusiek, opera, kore en lieder. Beethoven se 5de klavierkonsert raak my diep. Maar ek is ook lief vir populêre musiek (blues, rock, folk en pop, veral tussen die 1950's en 1980's en musiekblyspele). Die mooiste poësie wat ek al gelees het, is TS Eliot se "Hollow Men", sy "The Love Song of J Alfred Prufrock", Eugene Marais se "Winternag", en van Wyk Louw se "Beiteltjie".

Ek is besorgd oor wat die mensdom met die wêreld en ons habitat, en enigste blyplek, aangevang het, en bly aanvang. As jy ons plek in die sonnestelsel in perspektief wil sien, kyk gerus na Nasa se 1972 "Blue Marble" en Carl Sagan se "Pale Blue Dot". Ek sien uit om met jou te gesels.

Sy Ideale Pasmaat

Ek sal graag met jou kontak wil maak as jy aanklank by my beskrywing hierbo vind. 'n Aangename, vrydenkende vriendin om mee te gesels, en verdere moontlikhede mee te ontgin, sou dit ontwikkel. Oopkop, en nie vasgevang in 'n eng, eentonige denkwyse nie. Nie geïntresseerd om weer te trou nie. En, om jou die teleustelling te spaar, ek wil jou leer ken, en nie jou familie nie...

Wat Sy Vriende Sê

Geselsmaat9 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Wonderboom-Suid), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië; Suid-Afrika; België; Denemarke; Duitsland; Nederland
Ligging:
Suid-Afrika; België; Duitsland; Frankryk; Nederland; Verenigde Koninkryk; Australië; Nieu-Seeland
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
54 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Rooibruin; Rooi; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed; Verdwynend
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Klassiek; Opera; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Romanse; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Kampering; Krieket; Lyfbranderry; Skaak; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie