Herbs69Herbs69
5

Herbs69

55 – Gonubie, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Eks n boertjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ernstig gemotiveerd en hardwerkend, goeie sin vir humor, lojaal en sal Berge versit vir mense vir Wie ek omgee....Ek hou nie daarvan om my so te verkoop nie... Leer my Ken..... Ek is relatief fiks en kyk na myself, gesond en helder... Bietjie van n over thinker, sagte hart en oor die algemeen Baie rustig..... Kan bevoeterd raak as ek moet. Ek bly en werk in n Natuur reservaat en bees plaas. Geniet die stilte, Hou van sinvolle jag en vuurwapens skiet, gereeld (teikens ) hou van diere en kan ure in die veld spandeer Is te vrede en Gelukkig met myself.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand eg. Wat beide ernstig kan wees en ook die snaaks en funny in die lewe kan sien en beleef... Eerlik en opreg. Iemand wat verstaan ons is ouer, meer volwasse, ervare.. Iemand wat nie gedurig hunker na wat was en verby is nie. Wat vrede gemaak het met jou verlede en net wil leef! Wat hou van die Natuur en buitelewe.... Gesond en aktief. Lus om avonture aan te pak....Beslis nie n sosiaale vlinder nie. Ek hou van besadigheid

Wat Sy Vriende Sê

Herbs69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gonubie, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Visse
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Skietsport; Visvang
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters