I_am_just_AnnaI_am_just_Anna

I_am_just_Anna

57 – Empangeni, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

I am bilingual, but my mother tongue is Afrikaans. I am no sexy Barbie doll, but also no plain Jane

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 01 September 2022

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Empangeni, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Mauritius; NamibiŽ; Suid-Afrika; Denemarke; Oostenryk; Swede
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 205cm (6' 8.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Ander
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

I am willing to translate the below-mentioned, or communicate in English, should you wish to know me better.

Ek is 'n omgee mens, respekteer mense se gevoelens en is vir niks bang nie, buiten die Here wat ek met ontsag respekteer en vrees. Ek is 'n ietwat konserwatiewe introvert met goeie waardes en norme.

Al is my hare grys voel ek in my hart en gedagtes of ek nog 40jr oud is.

Ek is iemand wat kan luister en goeie deurdagtige raad kan gee. Ek weet wat is simpatie, empatie en respek en weet hoe om 'n situasie met die nodige takt en omsigtigheid te benader. Ek vermy rusies en negatiwiteit en sal eerder probeer om vrede te bewerkstellig.

Ek het nie altyd dadelik selfvertroue as ek iets nuuts moet doen nie, maar sal my beste doen, solank ek nie gedwing word daartoe nie.

Ek is baie jonk getroud en was vir amper 40jr getroud, en is amper 2 jaar 'n weduwee. Ek is die trotse ouma van 4 kleinkinders vir wie ek baie lief is en met wie ek nog rondspeel as ek kan.

Ek beskou myself as nederig, maar raak baie vinnig omgekrap as veral kinders en ouer mense te na gekom word, en hou absoluut niks van onregverdigheid of selfsugtigheid nie.

Ek hoef nie die hele tyd besig gehou te word of om gelukkig te wees nie. Ek hou nie baie van "shop" nie, en klein dinge soos of 'n tioletsitplek op of af moet wees, pla my nie regtig nie.

Ek hou baie daarvan om na mense te kyk wat dans, en sal dit baie graag self wou doen, maar kan nie dans om my lewe te red nie.

Ek het 'n droom om 'n Camino roete te gaan stap. Dit sal my baie vreugde en innerlike vrede verskaf.

Die res moet jy maar met tyd uitvind, as jy my moontlik meer van my wil leer ken.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag 'n pasmaat wil hÍ wat vir my sal omgee vir wie en wat ek is. Iemand wat my dinge sal leer sonder om kwaad te word as ek dit nie regkry nie.

Ek sal graag iemand in my lewe wil hÍ wat die Here dien, lief is vir die natuur, om te gaan stap, om dit te geniet om in die buitelug te wees.

Ek sal nie daarvan hou om in iemand se geselskap te wees wat kru taal gebruik en wie maklik sy humeur verloor nie.

Iemand met 'n sin vir humor sal 'n pluspunt wees.

My ideale man is nie jaloers nie, behandel my soos sy "one and only" en bederf my met dinge soos liefde, begrip, omgee, respek, deernis en ander dinge wat nie deur geld gekoop word nie.

Wat Haar Vriende SÍ

I_am_just_Anna het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Branderplankry; Dans; Gimnastiek; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Indies; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters