BlondiepretoriaBlondiepretoria
1

Blondiepretoria

42 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Twee is beter as een

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 04 April 2023

Verander: 12 Desember 2022

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is op die stadium van my lewe waar ek nie mal verlief wil wees.
Ek wil kalm in liefde wees, geduldig in liefde en verstaan word in liefde.

Ek hoop om liefde te ervaar wat dans inspireer in plaas daarvan om op eiers te loop.
Ek hoop om asem te haal in die verhouding inplaas daarvan om my asem op te hou.

Ek is nie perfek nie en sal nie verwag dat jy perfek moet wees nie.

Ek is selfonderhoudend. Ek soek jou respek, lojaliteit en nie jou geld nie.
Die lewe is meer as n reis. Dit is n advontuur.

En ek sal nooit te vrede wees om op die kantlyn te sit en kyk hoe die wereld verby gaan.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek Mr. Ernstig en Gereed vir n verhouding. En Mr. Woorde wat sy dade dieselfde weerspieel.

Ek wil nie duur vakansies he nie. Wel eerlike waarhede, opregte liefde en ware karakter.
Iemand wat selfonderhoudend is en weet hoe om n dame te hanteer.
My beste vriend, iemand wat kwaliteit tyd saam my wil spandeer.
Iemand wat belangstel om my te leer ken
vir die mens wat ek is.

Iemand wat bereid is om die groot onbekende saam met my in te stap en alles saam met my te waag met God aan stuur van ons lewensbootjie.

Stuur dus gerus n gesels briefie, vertel my meer van jouself , dan sien ons wat gebeur.

Wat Haar Vriende Sê

Blondiepretoria het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Romanties
Kos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)